Bekering: Joh 1:36  en toe hy Jesus sien wandel, sę hy: Dáár is die Lam van God!

As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig.
1 Johannes 1:9

 

TuisWerfkaartVoorwoordBekeringRedderGebedeBeginselsWat nou?Beroep!BegrippeBemoedigingDankbaarheidBybelboekeSkrifverwysingsKonsepteDrukweergawesKommentaarDankie!Kontak Geestelike GroeiGeloofHeiligmakingMiddelaarReddingSondeVerdwaalWedergeboorte

 

Opgedateer: 3 Februarie 2023

    

 

 

 

 

 

Belangrike Bybel-begrippe

Enkele onderwerpe uit die Bybel oa. geloof, vergifnis, bekering, wedergeboorte en Redder

Enkele belangrike begrippe of onderwerpe en Bybelverse, waar die onderwerp bespreek word, word verskaf.

Geloof

Lees meer oor die onderwerp by:

Hebreërs 11:1-40 (Galery van gelowiges)
Romeine 5:1-2 (Deur geloof toegang verkry tot genade)
Efésiërs 6:10-20 (Geloof as wapenrusting)
1 Johannes 5:4 (Geloof oorwin)
Lees ook verder meer by Geloof
Bekering

Lees meer oor die onderwerp by:

Eségiël 36:26 (Ontvangs van 'n nuwe hart en gees)
Handelinge 9:1–19 (Saulus se bekering)
Handelinge 16:25–34 (Bekering van 'n bewaarder)
Psalm 40:4–5 (God gee 'n nuwe lied)
Lees ook verder meer by Bekering
Geestelike Groei

Lees meer oor die onderwerp by:

Johannes 14:26 (Die Here stuur die Trooster)
Efésiërs 4:11-15 (Ons moenie meer kinders wees nie)
1 Petrus 2:1-5 (Verlange na die Woord)
1 Petrus 3:12-18 (Heilig die Here in ons harte)
Lees ook verder meer by Geestelike Groei
Wedergeboorte

Lees meer oor die onderwerp by:

Johannes 3:1–8 (Jesus se gesprek met Nikodémus)
2 Korinthiërs 5:17 (Alles word nuut)
Efésiërs 5:8 (Wandel soos kinders van die lig)
Kolossense 3:1-17 (Laat die Woord ryklik in julle woon)
Lees ook verder meer by Wedergeboorte
Redding

Lees meer oor die onderwerp by:

Handelinge 4:12 (Geen ander ene as Jesus nie)
Hebreërs 10:11–18 (Volkome redding)
Jesaja 55:6–7 (Soek die Here)
Romeine 10:13 (Roep die Here aan)
Lees ook verder meer by Redding
Sonde

Lees meer oor die onderwerp by:

Rom 6:11-15 (Wees nie slawe van die sonde nie)
Eségiël 37:1-28 (Die Gees maak lewend wat dood was)
Jakobus 1:15 (Sonde bring die dood)
Jesaja 55:6-11 (Soek die Here)
Lees ook verder meer by Sonde
Berou

Lees meer oor die onderwerp by:

Esra 10:1 (Esra ween en bid)
Jesaja 64:6-8 (Geregtighede soos 'n besoedelde kleed)
Daniël 9:1–19 (Here, hoor! Here, vergeef!)
Jeremia 50:4–5 (Hulle sal na die Here soek)
 
Vergifnis

Lees meer oor die onderwerp by:

1 Timótheüs 1:12–14 (Paulus is vergewe)
Jakobus 5:15–16 (Bid vir mekaar)
Lukas 17:3–4 (As hy berou kry, vergewe hom)
Jesaja 44:22–23 (God vee ons sondes uit)
 
Heiligmaking

Lees meer oor die onderwerp by:

Romeine 6:19-23 (Heiligmaking lei tot die ewige lewe)
2 Korinthiërs 7:1 (Heiligmaking volbring)
1 Thessalonicense 4:7-8 (Geroep tot heiligmaking)
Hebreërs 12:14 (Vrede en heiligmaking)
Lees ook verder meer by Heiligmaking
Die Heilige Gees

Lees meer oor die onderwerp by:

Matthéüs 3:11 (Doop met die Heilige Gees)
Lukas 3:22 (U is my geliefde Seun)
Johannes 14:26 (Die Heilige Gees leer ons)
Efésiërs 4:30 (Moenie die Heilige Gees bedroef nie)
 
Leidsman

Lees meer oor die onderwerp by:

Hebreërs 12:2 (Jesus is ons Leidsman)
Matthéüs 2:6 (Ons Leidsman kom uit Betlehem)
Handelinge 3:15 (God het Hom uit die dode opgewek)
Handelinge 5:31 (God verhoog Jesus as Leidsman)
 
Middelaar

Lees meer oor die onderwerp by:

1 Timótheüs 2:5 (Slegs een Middelaar)
Hebreërs 9:15 (Hy is Middelaar van 'n nuwe testament)
Hebreërs 8:6 (Middelaar van 'n beter verbond)
1 Johannes 2:1 (Hy tree in vir ons)
Lees ook verder meer by Middelaar
Ewige lewe

Lees meer oor die onderwerp by:

Daniël 12:2 (Ontwaking tot die ewige lewe)
Markus 10:17 (Beërwing van die ewige lewe)
Johannes 3 (Elkeen wat in Hom glo het die ewige lewe)
Romeine 6:23 (Die ewige lewe is 'n genadegawe van God)
 
Verdwaal

Lees meer oor die onderwerp by:

Romeine 6:11-15 (Dood vir die sonde, lewend vir God)
Jakobus 5:19-20 (Getuig)
Openbaring 2:5 (Onthou jou bekering)
Psalm 103:1-22 (Soos 'n vader hom ontferm oor die kinders)
Lees ook verder meer by Verdwaal
 
 


Jesus antwoord hom: Ek is die Weg en die Waarheid en die Lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.

Johannes 14:6

 

Tuis
Werfkaart
Voorwoord
Bekering
Redder
Gebede
Beginsels
Wat nou?
Beroep!
Begrippe
Bemoediging
Dankbaarheid
Bybelboeke
Skrifverwysings
Konsepte
Drukweergawes
Kommentaar
Dankie!
Kontak

Op
Geestelike Groei
Geloof
Heiligmaking
Middelaar
Redding
Sonde
Verdwaal
Wedergeboorte

'n Christen ...

Kaleidoskoop


ARK Webontwerp sedert 1998

ARK Web Design since 1998


Swallow Software

ARK Web Design © 2007 - 2023
ARK Webontwerp © 2007 - 2023

Bybel vir aflaai: Engel in pers en blou wat bidBybelteks
 Bible Text

arkpark.net