Bekering: Joh 1:36  en toe hy Jesus sien wandel, sê hy: Dáár is die Lam van God!

As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig.
1 Johannes 1:9

 

TuisWerfkaartVoorwoordBekeringRedderGebedeBeginselsWat nou?Beroep!BegrippeBemoedigingDankbaarheidBybelboekeSkrifverwysingsKonsepteDrukweergawesKommentaarDankie!Kontak

 

Opgedateer: 3 Februarie 2023

    

 

 

 

 



Dankbaarheid

En nou, die lig het deurgebreek en jy het uiteindelik jou hart en alles aan jou Skepper en Redder oopgestel. Nou is die Lewende Water ook deel van jou siel, gees en lewe.

God se engele juig van vreugde daaroor. So lees ons daaroor in Lukas. Lukas 15:7a Ek sê vir julle dat daar net so blydskap sal wees in die hemel oor een sondaar wat hom bekeer,

Liewe Christen gaan nou en leef die oorwinningslewe wat die Here vir jou bestem en voorberei het.

Hier is 'n paar vreugdeverse:

  • Jesaja 12:1-2 En in dié dag sal jy sê: Ek dank U, HERE, dat U toornig op my gewees het; U toorn is afgewend, en U het my vertroos. Ja, God is my heil, ek sal vertrou en nie vrees nie; want die HERE HERE is my krag en my psalm, en Hy het my tot heil geword.
     

  • Jesaja 12:4-5 En julle sal in dié dag sê: Dank die HERE, roep sy Naam aan, maak sy dade onder die volke bekend, verkondig dat sy Naam hoog is! Psalmsing tot eer van die HERE, want Hy het heerlike dinge gedoen; laat dit bekend wees op die hele aarde.
     

  • 1 Petrus 1:3-4 Geseënd is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat na Sy grote barmhartigheid ons die wedergeboorte geskenk het tot 'n lewende hoop deur die opstanding van Jesus Christus uit die dode, sodat ons 'n onverganklike en onbesmette en onverwelklike erfenis kan verkry, wat in die hemele bewaar is vir ons
     

  • Psalm 35:9 Maar my siel sal juig in die HERE, dit sal bly wees in Sy heil.
     

  • Openbaring 4b-6...Genade vir julle en vrede van Hom wat is en wat was en wat kom, en van die sewe Geeste wat voor Sy troon is, en van Jesus Christus, die Getroue Getuie, die Eersgeborene uit die dode en die Owerste oor die konings van die aarde! Aan Hom wat ons liefgehad het en ons van ons sondes gewas het in Sy bloed en ons gemaak het konings en priesters vir Sy God en Vader, aan Hom die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid! Amen.

Die geboortemerk van gelowiges
"If you are saved, you will have a desire to be holy,
a hunger for the Word, the inner witness of the Spirit,
and a desire to share Jesus.
These are the birthmarks of the believer."

Adrian Rogers

 

 

Tuis
Werfkaart
Voorwoord
Bekering
Redder
Gebede
Beginsels
Wat nou?
Beroep!
Begrippe
Bemoediging
Dankbaarheid
Bybelboeke
Skrifverwysings
Konsepte
Drukweergawes
Kommentaar
Dankie!
Kontak

Op

 

TuisWerfkaartVoorwoordBekeringRedderGebedeBeginselsWat nou?Beroep!BegrippeBemoedigingDankbaarheidBybelboekeSkrifverwysingsKonsepteDrukweergawesKommentaarDankie!Kontak

 

'n Christen ...

Kaleidoskoop


ARK Webontwerp sedert 1998

ARK Web Design since 1998


Swallow Software

ARK Web Design © 2007 - 2023
ARK Webontwerp © 2007 - 2023

Bybel vir aflaai: Engel in pers en blou wat bidBybelteks
 Bible Text

arkpark.net