Bekering: Joh 1:36  en toe hy Jesus sien wandel, s hy: Dr is die Lam van God!

As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig.
1 Johannes 1:9

 

TuisWerfkaartVoorwoordBekeringRedderGebedeBeginselsWat nou?Beroep!BegrippeBemoedigingDankbaarheidBybelboekeSkrifverwysingsKonsepteDrukweergawesKommentaarDankie!Kontak

 

Opgedateer: 26 Maart 2021

    

 

 

 

 

 

Woord van Dank

"En julle sal in di dag s: Dank die HERE, roep Sy Naam aan,
maak Sy dade onder die volke bekend,
verkondig dat Sy Naam hoog is!"
Jesaja 12:4

Dankie vir u besoek en/of kommentaar en navrae wat u dmv die navraagvorm stuur. Dit bly 'n groot voorreg om die boodskap van Goeie Nuus oor Jesus, ons Redder, uit te dra. Mag die Here u aanraak op besondere wyse in die komende maande.

Daar word noukeurig aandag gegee aan kommentaar of navrae en as u nie 'n antwoord op u eposversoek, -kommentaar of -navrae kry nie, is dit 99.9% omdat die eposadres wat u verskaf het, nie werk nie. Herhaal asseblief u navraag of kommentaar as u nie binne 2 weke 'n erkenning van ontvangs of terugvoer in u eposbus gekry het nie.

 

 

 

Tuis
Werfkaart
Voorwoord
Bekering
Redder
Gebede
Beginsels
Wat nou?
Beroep!
Begrippe
Bemoediging
Dankbaarheid
Bybelboeke
Skrifverwysings
Konsepte
Drukweergawes
Kommentaar
Dankie!
Kontak

Op

'n Christen ...

Kaleidoskoop


ARK Webontwerp sedert 1998

ARK Web Design since 1998


Swallow Software

ARK Web Design  2007 - 2021
ARK Webontwerp 2007 - 2021

Bybel vir aflaai: Engel in pers en blou wat bidBybelteks
 Bible Text

arkpark.net