Bekering: Joh 1:36  en toe hy Jesus sien wandel, sê hy: Dáár is die Lam van God!

As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig.
1 Johannes 1:9

 

TuisWerfkaartVoorwoordBekeringRedderGebedeBeginselsWat nou?Beroep!BegrippeBemoedigingDankbaarheidBybelboekeSkrifverwysingsKonsepteDrukweergawesKommentaarDankie!Kontak Engelse Name

 

Opgedateer: 3 Februarie 2023

    

 

 

 

Bybelboeke

In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God.

 

In die begin was die Woord, en die Woord was by God,
en die Woord was God. Hy was in die begin by God.
Alle dinge het deur Hom ontstaan,
en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie.
In Hom was lewe, en die lewe was die lig van die mense.
En die lig skyn in die duisternis,
en die duisternis het dit nie oorweldig nie.

Johannes 1:1-5

'n Lys van al die Bybelboeke word gegee ter inligting. Die name, verkorte weergawes en afkortings van die name. 'n Lys wat beide Afrikaanse en Engelse name gee is ook beskikbaar.


Bybelboekname
 


Ou Testament
 

Volledige naam Algemene gebruik Kortvorm/Afkorting
 
Génesis Génesis Gen.
Exodus Exodus Ex.
Levítikus Levítikus Lev.
Númeri Númeri Num.
Deuteronómium Deuteronómium Deut.
Josua Josua Jos.
Rigters Rigters Rigt.
Rut Rut Rut
I Samuel I Samuel I Sam. of 1Sam.
II Samuel II Samuel II Sam. of 2Sam.
I Konings I Konings I Kon. of 1Kon.
II Konings II Konings II Kon. of 2Kon.
I Kronieke I Kronieke I Kron. of 1Kron.
II Kronieke II Kronieke II Kron. of 2Kron.
Esra Esra Esra
Nehemía Nehemía Neh.
Ester Ester Ester
Job Job Job
Psalms Psalms Ps.
Spreuke van Salomo Spreuke Spr.
Prediker Prediker Pred.
Hooglied van Salomo Hooglied Hoogl.
Jesaja Jesaja Jes.
Jeremia Jeremia Jer.
Klaagliedere van Jeremia Klaagliedere Klaagl.
Eségiël Eségiël Eseg.
Daniël Daniël Dan.
Hoséa Hoséa Hos.
Joël Joël Joël
Amos Amos Amos
Obadja Obadja Obad.
Jona Jona Jona
Miga Miga Miga
Nahum Nahum Nah.
Hábakuk Hábakuk Hab.
Sefánja Sefánja Sef.
Haggai Haggai Hag.
Sagaría Sagaría Sag.
Maleági Maleági Mal.
 


Nuwe Testament
 

Volledige naam Algemene gebruik Kortvorm/Afkorting
 
Die Evangelie van Matthéüs Matthéüs Matt.
Die Evangelie van Markus Markus Mark.
Die Evangelie van Lukas Lukas Luk.
Die Evangelie van Johannes Johannes Joh.
Die Handelinge van die Apostels Handelinge Hand.
 


Die Sendbriewe van Paulus
 

Aan die Romeine Romeine Rom.
I Aan die Korinthiërs I Korinthiërs I Kor. of 1Kor
II Aan die Korinthiërs II Korinthiërs II Kor. of 2Kor.
Aan die Galásiërs Galásiërs Gal.
Aan die Efésiërs Efésiërs Ef.
Aan die Filippense Filippense Filip.
Aan die Kolossense Kolossense Kol.
I Aan die Thessalonicense I Thessalonicense I Thess. of 1Thess.
II Aan die Thessalonicense II Thessalonicense II Thess. of  2Thess.
I Aan Timótheüs I Timótheüs I Tim. of 1Tim.
II Aan Timótheüs II Timótheüs II Tim. of 2Tim.
Aan Titus Titus Tit.
Aan Filémon Filémon Fil.
Die Brief aan die Hebreërs Hebreërs Heb.
 


Die Algemene Sendbriewe
 

Die Sendbrief van Jakobus Jakobus Jak.
I Die Sendbrief van Petrus I Petrus I Pet. of 1Pet.
II Die Sendbrief van Petrus II Petrus II Pet. of 2Pet.
I Die Sendbrief van Johannes I Johannes I Joh. of 1Joh.
II Die Sendbrief van Johannes II Johannes II Joh. of 2Joh.
III Die Sendbrief van Johannes III Johannes III Joh. of 3Joh.
Die Sendbrief van Judas Judas Jud.
Die Openbaring van Johannes Openbaring Openb.
 

 
 

 

 

 

Tuis
Werfkaart
Voorwoord
Bekering
Redder
Gebede
Beginsels
Wat nou?
Beroep!
Begrippe
Bemoediging
Dankbaarheid
Bybelboeke
Skrifverwysings
Konsepte
Drukweergawes
Kommentaar
Dankie!
Kontak

Op
Engelse Name

'n Christen ...

Kaleidoskoop


ARK Webontwerp sedert 1998

ARK Web Design since 1998


Swallow Software

ARK Web Design © 2007 - 2023
ARK Webontwerp © 2007 - 2023

Bybel vir aflaai: Engel in pers en blou wat bidBybelteks
 Bible Text

arkpark.net