Bekering: Joh 1:36  en toe hy Jesus sien wandel, sê hy: Dáár is die Lam van God!

As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig.
1 Johannes 1:9

 

TuisWerfkaartVoorwoordBekeringRedderGebedeBeginselsWat nou?Beroep!BegrippeBemoedigingDankbaarheidBybelboekeSkrifverwysingsKonsepteDrukweergawesKommentaarDankie!Kontak

 

Opgedateer: 3 Februarie 2023

    

 

Gee Hom jou hart

 

 

Drukweergawes van verskillende dokumente

Gee Hom jou hart. Bekering. Drukker en prente

Drukweergawes van die vyf gebede op ons webwerf word verskaf vir u gerief. Daar word elke keer 3 formate voorsien om van te kies, naamlik Open Document Format (ODF), PDF (Portable Document Format) en MS Word. Kliek telkens die formaatknoppie van u keuse by die dokument/e wat u wil oopmaak en uitdruk.

Kliek die blou knoppie, gemerk ODF, as u 'n dokument in Open Document Format wil oopmaak en uitdruk

Probeer die omvangryke GRATIS kantoorprogram nl LibreOffice, wat selfs in handige draagbare formaat beskikbaar is.

Kliek die ligtaan knoppie, gemerk met PDF as u die dokument in PDF (Portable Document Format) wil oopmaak en uitdruk

Laai Foxit Reader of
Adobe Acrobat Reader
af om die dokument te lees en uit te druk. Beide programme is gratis
vir gebruik.

Kliek die groen knoppie gemerk doc as u die dokument in
MS
Word wil oopmaak en uitdruk

LibreOffice

Lees meer oor hierdie hoogs uitstaande GRATIS kantoorprogram, met uiters veelsydige funksionaliteit. Dit kan gebruik word om dokumente, rekenblaaie ("spreadsheets"), tekeninge, databasisse, aanbiedings en wiskundige formules te skep. Dit kan as 'n uitstekende plaasvervanger vir Microsoft Office gebruik word.
Geen gesukkel met aktivering of lisensies nie!

 

Drukweergawes van die onderstaande dokumente is beskikbaar.

Gebed 1

1. ODF dokument
2.
PDF dokument
3.
MS Word dokument

 

 

 

Tuis
Werfkaart
Voorwoord
Bekering
Redder
Gebede
Beginsels
Wat nou?
Beroep!
Begrippe
Bemoediging
Dankbaarheid
Bybelboeke
Skrifverwysings
Konsepte
Drukweergawes
Kommentaar
Dankie!
Kontak

Op

 

TuisWerfkaartVoorwoordBekeringRedderGebedeBeginselsWat nou?Beroep!BegrippeBemoedigingDankbaarheidBybelboekeSkrifverwysingsKonsepteDrukweergawesKommentaarDankie!Kontak

 

'n Christen ...

Kaleidoskoop


ARK Webontwerp sedert 1998

ARK Web Design since 1998


Swallow Software

ARK Web Design © 2007 - 2023
ARK Webontwerp © 2007 - 2023

Bybel vir aflaai: Engel in pers en blou wat bidBybelteks
 Bible Text

arkpark.net